Te midde van die vrolike feesatmosfeer op die KKNK op Oudtshoorn, het 'n onderonsie hom Maandag by die kantoor van die feeskoerant Krit afgespeel. Die sanger Steve Hofmeyr het die redakteur van Krit ...
Johannesburg - Steve Hofmeyr se seun lýk soos sy pa. En oor die telefoon klink hy nes sy pa. Nou is die 20-jarige Armand vasbeslote om in Steve se popster-voetspore te volg – maar hy ry g’n op sy ...